![]() |
Click here for English |
KYK MAATBAND SEISOEN 3 OP KYKNET
Begin 7 Oktober 2011 – easiHEALTH Produkte word vertoon
![]() |
![]() |
![]() |
|
*Prente slegs as verteenwoordiging |
||
GROOT PRYSE OM TE WEN – SKRYF VANDAG NOG IN!
IN OKTOBER:
Koop enige easiHEALTH IMMUNE BOOSTER produk en wen ‘n skottelgoedwasser ter waarde van R3500
IN NOVEMBER:
Koop enige easiHEALTH COLON produk en wen ‘n SHOPRITE/CHECKERS geskenkbewys ter waarde van R2500
IN DESEMBER:
Koop enige easiHEALTH ENERGY TONIC en wen ‘n buite gas braai ter waarde van R3000
Inskrywingsvorm
TERME & VOORWAARDES
Die kompetisie is oop aan mense wat die volgende easiHEALTH produkte (easiHEALTH IMMUNE BOOSTER, easiHEALTH COLON & easiHEALTH ENERGY TONIC) koop. Behou asb u strokie as bewys van inkopie.
Die pryse is ter waarde van::
Skottelgoedwasser of tv stel – tot en met die waarde van R3999.00
Shoprite/Checkers geskenkbewys – tot en met die waarde van R2500.00
Buite Gas Braai – tot en met die waarde van R3000.00
BTW Ingesluit
- Geen easiHEALTH Nutraceuticals werknemer of hul onmiddelike familie, “PR” of advertensie agente mag inskryf vir die kompetisie nie.
- Die kompetisie hardloop vanaf die 7de Oktober 2011 tot die 31ste Januarie 2012.
- Die trekking neem plaas 7 Maart 2012.
- Die wenners sal binne seve dae vanaf trekking in kennis gestel word.
- Die wenners sal per epos of telefoon gekontak word.
- Die pryse mag nie vir kontant verruil word nie en mag ook nie aan ‘n ander persoon oorgedra word nie.
- Die wenners se name sal op die easiHEALTH webwerf verskyn.
- Indien die wenner nie deur easiHEALTH gekontak kon word na alle redelike pogings gemaak was nie, behou easiHEALTH die reg om die wenner van die kompetisie te diskwalifiseer en ‘n ander inskrywing te trek.
- Die beoordelaars se besluit is finaal en geen korrespondensie sal hieroor aangegaan word nie.
- Deelname aan die kompetisie vereis die aanvaarding van die kompetisie reëls.




